"Jou plek verdien 5 sterre"

Goeiedag Deon
Ek wou al lankal die e-mail stuur. Ek wil net baie dankie sê vir die uitsonderlike ervaring van jou Natuur reservaat-Gaste plaas wat jy met ons gedeel het . Daniel het ook vir sy kleuterskool Juffrou vandag vertel van die bokke, leeus ,koeie en luiperps...ha ha
Ek vertrou dat die Here  jou instaat sal stel om die plek in ń Vyfster oord te verander...soos Dube daar naby Brits. Jou plek verdien 5 sterre.
Baie baie dankie vir ons Domerock ervaring en dat jy en jou personeel uit julle pad gegaan het om ons te akkommodeer.
Deon,Ilse,Daniel 
(Okt 2017)